π
∞
∑
eⁱᵖ + 1 = 0
a² + b² = c²
λ
sin²θ + cos²θ = 1
∫
φ
x = (−b ± √b²−4ac) / 2a
E = mc²
∇
n!
x² + y² = r²
ε
y = mx + b
Δ
√
θ
f ′(x)
2πr
lim_{x→0}
Gratis · KABV-belyn · Graad 8–12

Wiskunde Maklik Gemaak

Lesse, uitgewerkte voorbeelde, werkkaarte en memo's in Afrikaans — alles gratis, alles op een plek.

Gratis wiskundelesse in Afrikaans

Lesse in eenvoudige taal vir Graad 8–12, geskryf deur 'n Suid-Afrikaanse wiskundeonderwyser. Elke les verduidelik 'n onderwerp, werk stap vir stap deur voorbeelde in eksamenstyl en eindig met 'n werkkaart wat jy kan probeer — met antwoorde. Tik op 'n graad om reguit daarheen te gaan.

Stap 1 · kies 'n graad
Stap 2 · kies 'n kwartaal
Stap 3 · kies 'n onderwerp
Graad 8 · Kwartaal 1 · Desimale breuke4 lesse
☕

Ondersteun Danemathics

Alles hier is gratis vir elke leerder. As dit jou gehelp het, oorweeg om dit te ondersteun sodat dit kan voortgaan.

Ondersteun op Ko-fi